Krieket Kenia

Krieket Kenia
Kenteken van Krieket Kenia
Kenteken van Krieket Kenia
Engelse naam Cricket Kenya
Afkorting CK
Swahili-naam Shirikisho la Kriketi Kenya
Land Vlag van Kenia Kenia
Sportsoort Krieket
Stigting 2005 (1953)
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 2005
Vastelandse beheerliggaam Afrikakrieketvereniging
Voorsitter Manoj Patel
Setel Ruaraka Sportklubveld, Nairobi, Kenia
Amptelike tale Engels en Swahili
Amptelike webwerf cricket-kenya.com

Krieket Kenia (Engels: Cricket Kenya, afgekort “CK”; Swahili: Shirikisho la Kriketi Kenya) is die bestuursliggaam wat krieket in Kenia beheer en is by die Ruaraka Sportklubveld in Nairobi gesetel. Die beheerliggaam is in 2005 gestig en het die Keniaanse Krieketvereniging (Kenya Cricket Association, “KCA”) vervang, wat in 1953 gestig is. Sedertdien verteenwoordig dit Kenia by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en ook by die Afrikakrieketvereniging (Africa Cricket Association, “ACA”).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search